Drie wyses van Umwerthung: Op weg na 'n vertolking van Nietzsche se herwaardering-voorstel

In hierdie artikel ontwikkel ek 'n vertolking van Nietzsche se veelbesproke voorstel aangaande 'n herwaardering van alle waardes (Umwerthung aller Werthe). Ek stel 'n manier voor waarop Nietzsche se herwaardering-voorstel vertolk kan word na afloop van 'n kritiese bespreking van Thomas Brobjer (1996) se invloedryke werk. Daarna ondersoek ek die bydrae van Edgar E. Sleinis (1994), Nadeem J. D. Hussain (2009) en Manuel Dries (2010) binne die konteks van 'n verdere ontwikkeling van my eie interpretasie.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Botha,Catherine F.
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000100006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:In hierdie artikel ontwikkel ek 'n vertolking van Nietzsche se veelbesproke voorstel aangaande 'n herwaardering van alle waardes (Umwerthung aller Werthe). Ek stel 'n manier voor waarop Nietzsche se herwaardering-voorstel vertolk kan word na afloop van 'n kritiese bespreking van Thomas Brobjer (1996) se invloedryke werk. Daarna ondersoek ek die bydrae van Edgar E. Sleinis (1994), Nadeem J. D. Hussain (2009) en Manuel Dries (2010) binne die konteks van 'n verdere ontwikkeling van my eie interpretasie.