"Die huid huil luid in stilhuil" - op 'n (klank)spoor in T. T. Cloete se poësie
In hierdie artikel word hulde gebring aan T.T. Cloete die gewaardeerde dosent én die gerespekteerde digter. Die gedig "stilhuil" word gelees met inagneming van vooropgestelde taalgebruik waarneem-baar in metaforisering, sintakties-tipografiese strukturering en klankmatig-ritmiese aksentuering. Voorts word die kontinuering van die vooropgestelde sinsnede "die huid huil luid in stilhuil" in die hele oeuvre nagegaan.
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2015
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512015000200005 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | In hierdie artikel word hulde gebring aan T.T. Cloete die gewaardeerde dosent én die gerespekteerde digter. Die gedig "stilhuil" word gelees met inagneming van vooropgestelde taalgebruik waarneem-baar in metaforisering, sintakties-tipografiese strukturering en klankmatig-ritmiese aksentuering. Voorts word die kontinuering van die vooropgestelde sinsnede "die huid huil luid in stilhuil" in die hele oeuvre nagegaan. |
---|