Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld

In hierdie artikel word besin oor die begrip wêreld, die gebruik daarvan, die sin daarvan, die geldigheid en omvang daarvan. Die moontlike diepgaande aard daarvan word ondersoek, asook die aannames wat daaroor geld. 'n Antwoord op die vraag "in watter wêrelde lewe ons?" word gesoek waartydens veral die verband tussen wêreld- en sinskepping bespreek word. Hierbenewens word die onttowering van die wêreld bespreek, die vanselfsprekendhede wat dit huisves, die faktore wat dit verwesenlik, die onvermydelikheid daarvan en die uitdaginge wat dit bied. Daar word eweneens besin oor die mate waartoe die onttowering ons mense se maaksel is en die mate waartoe dit sinverlies en nihilisme verwesenlik omdat die wêreld onleefbaar gemaak word. Sou die herbetowering (skepping, maakbaarheid) van of die luisterverlening aan hierdie wêreld 'n geldige en haalbare en noodsaaklike opsie wees wat ook die skepping en invensie van sin verwesenlik? Indien wel, wat sou die verwagtinge wees? Waarop sou die klem moes val en sou dit wel, soos sommige aandui, die karakter van 'n stryd moes aanneem ten einde wêreldskep-ping en sinvervulling te verwesenlik?

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Beer,Fanie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2014
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000200003
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512014000200003
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120140002000032014-08-14Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreldde Beer,Fanie Onttowering herbetowering meervoudige konnektiewe intelleksie ekosofie komposisionele denke wêreldinvensie In hierdie artikel word besin oor die begrip wêreld, die gebruik daarvan, die sin daarvan, die geldigheid en omvang daarvan. Die moontlike diepgaande aard daarvan word ondersoek, asook die aannames wat daaroor geld. 'n Antwoord op die vraag "in watter wêrelde lewe ons?" word gesoek waartydens veral die verband tussen wêreld- en sinskepping bespreek word. Hierbenewens word die onttowering van die wêreld bespreek, die vanselfsprekendhede wat dit huisves, die faktore wat dit verwesenlik, die onvermydelikheid daarvan en die uitdaginge wat dit bied. Daar word eweneens besin oor die mate waartoe die onttowering ons mense se maaksel is en die mate waartoe dit sinverlies en nihilisme verwesenlik omdat die wêreld onleefbaar gemaak word. Sou die herbetowering (skepping, maakbaarheid) van of die luisterverlening aan hierdie wêreld 'n geldige en haalbare en noodsaaklike opsie wees wat ook die skepping en invensie van sin verwesenlik? Indien wel, wat sou die verwagtinge wees? Waarop sou die klem moes val en sou dit wel, soos sommige aandui, die karakter van 'n stryd moes aanneem ten einde wêreldskep-ping en sinvervulling te verwesenlik?Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.54 n.2 20142014-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000200003af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Beer,Fanie
spellingShingle de Beer,Fanie
Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
author_facet de Beer,Fanie
author_sort de Beer,Fanie
title Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
title_short Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
title_full Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
title_fullStr Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
title_full_unstemmed Die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
title_sort die herbetowering van 'n ont-towerde wêreld
description In hierdie artikel word besin oor die begrip wêreld, die gebruik daarvan, die sin daarvan, die geldigheid en omvang daarvan. Die moontlike diepgaande aard daarvan word ondersoek, asook die aannames wat daaroor geld. 'n Antwoord op die vraag "in watter wêrelde lewe ons?" word gesoek waartydens veral die verband tussen wêreld- en sinskepping bespreek word. Hierbenewens word die onttowering van die wêreld bespreek, die vanselfsprekendhede wat dit huisves, die faktore wat dit verwesenlik, die onvermydelikheid daarvan en die uitdaginge wat dit bied. Daar word eweneens besin oor die mate waartoe die onttowering ons mense se maaksel is en die mate waartoe dit sinverlies en nihilisme verwesenlik omdat die wêreld onleefbaar gemaak word. Sou die herbetowering (skepping, maakbaarheid) van of die luisterverlening aan hierdie wêreld 'n geldige en haalbare en noodsaaklike opsie wees wat ook die skepping en invensie van sin verwesenlik? Indien wel, wat sou die verwagtinge wees? Waarop sou die klem moes val en sou dit wel, soos sommige aandui, die karakter van 'n stryd moes aanneem ten einde wêreldskep-ping en sinvervulling te verwesenlik?
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2014
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000200003
work_keys_str_mv AT debeerfanie dieherbetoweringvannonttowerdewereld
_version_ 1756005090052800512