Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Daar is 'n wêreldwye tendens van afname in lidmaatgetalle van hoofstroomkerke. Hierdie artikel fokus op die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) in Suid-Afrika. Dit ondersoek of die hoofsaaklik rasionele verstaan van God eerder as 'n persoonlike spirituele ervaring 'n rede vir die afname in die spesifieke Gereformeerde kerklike tradisie kan wees. Die gewildheid van charismatiese en pinksterkerke in die konteks kan toegeskryf word aan hulle klem op subjektiewe ervaring, wat ook kenmerkend is van die postmoderne kultuur. Mense woon eredienste by met die verwagting dat hulle spirituele behoeftes bevredig sal word. Mense se spirituele en emosionele behoeftes verander saam met hulle leefwereld. In die moderne era was die klem op rasionele kennis terwyl die klem in 'n postmoderne era meer op subjektiewe ervaring is. Hierdie paradigmaskuif beïnvloed die wyse waarop mense godsdiens ervaar en beoefen. Die ondersoek maak gebruik van Corinne Ware se spirituele tipologie om insig te verkry in mense se ervaring van eredienste in die NG Kerk. Die resultate dra by tot 'n beter verstaan van lidmate se spirituele behoeftes met betrekking tot eredienste om by te dra tot hulle geestelike groei. Die vraag is hoe die NG Kerk getrou kan bly aan die gereformeerde tradisie terwyl 'n meer holistiese en inklusiewe benadering gevolg word, spesifiek wat eredienste betref.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: la Grange,Adri, Dreyer,Yolanda
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000100007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512022000100007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120220001000072022-08-12Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerkla Grange,AdriDreyer,Yolanda gereformeerd spiritualiteit spiritualiteitstipes erediens eredienservaring liturgie katafaties apofaties modern postmodern Daar is 'n wêreldwye tendens van afname in lidmaatgetalle van hoofstroomkerke. Hierdie artikel fokus op die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) in Suid-Afrika. Dit ondersoek of die hoofsaaklik rasionele verstaan van God eerder as 'n persoonlike spirituele ervaring 'n rede vir die afname in die spesifieke Gereformeerde kerklike tradisie kan wees. Die gewildheid van charismatiese en pinksterkerke in die konteks kan toegeskryf word aan hulle klem op subjektiewe ervaring, wat ook kenmerkend is van die postmoderne kultuur. Mense woon eredienste by met die verwagting dat hulle spirituele behoeftes bevredig sal word. Mense se spirituele en emosionele behoeftes verander saam met hulle leefwereld. In die moderne era was die klem op rasionele kennis terwyl die klem in 'n postmoderne era meer op subjektiewe ervaring is. Hierdie paradigmaskuif beïnvloed die wyse waarop mense godsdiens ervaar en beoefen. Die ondersoek maak gebruik van Corinne Ware se spirituele tipologie om insig te verkry in mense se ervaring van eredienste in die NG Kerk. Die resultate dra by tot 'n beter verstaan van lidmate se spirituele behoeftes met betrekking tot eredienste om by te dra tot hulle geestelike groei. Die vraag is hoe die NG Kerk getrou kan bly aan die gereformeerde tradisie terwyl 'n meer holistiese en inklusiewe benadering gevolg word, spesifiek wat eredienste betref.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.62 n.1 20222022-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000100007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author la Grange,Adri
Dreyer,Yolanda
spellingShingle la Grange,Adri
Dreyer,Yolanda
Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
author_facet la Grange,Adri
Dreyer,Yolanda
author_sort la Grange,Adri
title Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
title_short Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
title_full Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
title_fullStr Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
title_full_unstemmed Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk
title_sort spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die nederduitse gereformeerde kerk
description Daar is 'n wêreldwye tendens van afname in lidmaatgetalle van hoofstroomkerke. Hierdie artikel fokus op die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) in Suid-Afrika. Dit ondersoek of die hoofsaaklik rasionele verstaan van God eerder as 'n persoonlike spirituele ervaring 'n rede vir die afname in die spesifieke Gereformeerde kerklike tradisie kan wees. Die gewildheid van charismatiese en pinksterkerke in die konteks kan toegeskryf word aan hulle klem op subjektiewe ervaring, wat ook kenmerkend is van die postmoderne kultuur. Mense woon eredienste by met die verwagting dat hulle spirituele behoeftes bevredig sal word. Mense se spirituele en emosionele behoeftes verander saam met hulle leefwereld. In die moderne era was die klem op rasionele kennis terwyl die klem in 'n postmoderne era meer op subjektiewe ervaring is. Hierdie paradigmaskuif beïnvloed die wyse waarop mense godsdiens ervaar en beoefen. Die ondersoek maak gebruik van Corinne Ware se spirituele tipologie om insig te verkry in mense se ervaring van eredienste in die NG Kerk. Die resultate dra by tot 'n beter verstaan van lidmate se spirituele behoeftes met betrekking tot eredienste om by te dra tot hulle geestelike groei. Die vraag is hoe die NG Kerk getrou kan bly aan die gereformeerde tradisie terwyl 'n meer holistiese en inklusiewe benadering gevolg word, spesifiek wat eredienste betref.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2022
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000100007
work_keys_str_mv AT lagrangeadri spirituelevoorkeureendieervaringvanerediensteindienederduitsegereformeerdekerk
AT dreyeryolanda spirituelevoorkeureendieervaringvanerediensteindienederduitsegereformeerdekerk
_version_ 1756005165747404800