Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind

Hierdie artikel belig die stigting en rol van die "Corps Pandoeren" aan die Kaap in die jare 1793-1795. Dit was 'n voordelige manier om die Kolonie te versterk teen 'n moontlike buitelandse vyand. Die korps is saamgestel uit weerbare manlike Khoekhoen en persone van gemengde afkoms wat vertroud was met die gebruik van 'n skietgeweer. Die offisiere was afkomstig uit ervare lede van die burgermag met Jan Cloete in 1795 as kommandant. Die pandoere is as ligte infanterie operasioneel aangewend nadat 'n Britse besettingsmag in Junie 1795 in Simonsbaai aangekom het. Na die Britse aanslag op die Kompanjiespos Muysenburg (vandag Muizenberg) het die pandoere in samewerking met die burgerkavallerie by verskillende geleenthede sukses behaal as onkonvensionele of guerillavegters teen die vyand. Die ongevalle aan die kant van die pandoere was beperk, maar op 1 September het ontevredenheid in eie geledere gelei tot 'n opmars van gewapende pandoere vanaf Steenberg na die Kasteel in Kaapstad. Kommissaris Sluysken het hulle gemoedere kalmeer deur beloftes van beter onderhoud en twee stuiwers aan elkeen geskenk. Daarna was die dissipline en betroubaarheid van die pandoere in die weegskaal.Tog het tydgenootlike waarnemers, met enkele voorbehoude, groot lof vir die korps as 'n effektiewe gevegseenheid gehad.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Villiers,Johan de
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100013
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000100013
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200001000132020-06-03Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewindVilliers,Johan de Pandoer Khoekhoen Snaphaanen Jan Cloete Muysenburg Steenberg Skermutselinge Sluysken Opstand Tydgenote Hierdie artikel belig die stigting en rol van die "Corps Pandoeren" aan die Kaap in die jare 1793-1795. Dit was 'n voordelige manier om die Kolonie te versterk teen 'n moontlike buitelandse vyand. Die korps is saamgestel uit weerbare manlike Khoekhoen en persone van gemengde afkoms wat vertroud was met die gebruik van 'n skietgeweer. Die offisiere was afkomstig uit ervare lede van die burgermag met Jan Cloete in 1795 as kommandant. Die pandoere is as ligte infanterie operasioneel aangewend nadat 'n Britse besettingsmag in Junie 1795 in Simonsbaai aangekom het. Na die Britse aanslag op die Kompanjiespos Muysenburg (vandag Muizenberg) het die pandoere in samewerking met die burgerkavallerie by verskillende geleenthede sukses behaal as onkonvensionele of guerillavegters teen die vyand. Die ongevalle aan die kant van die pandoere was beperk, maar op 1 September het ontevredenheid in eie geledere gelei tot 'n opmars van gewapende pandoere vanaf Steenberg na die Kasteel in Kaapstad. Kommissaris Sluysken het hulle gemoedere kalmeer deur beloftes van beter onderhoud en twee stuiwers aan elkeen geskenk. Daarna was die dissipline en betroubaarheid van die pandoere in die weegskaal.Tog het tydgenootlike waarnemers, met enkele voorbehoude, groot lof vir die korps as 'n effektiewe gevegseenheid gehad.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.1 20202020-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100013af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Villiers,Johan de
spellingShingle Villiers,Johan de
Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind
author_facet Villiers,Johan de
author_sort Villiers,Johan de
title Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind
title_short Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind
title_full Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind
title_fullStr Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind
title_full_unstemmed Die "Corps Pandoeren", 1793-1795: Krygers ter verdediging van die Kaapkolonie teen die einde van die Nederlandse bewind
title_sort die "corps pandoeren", 1793-1795: krygers ter verdediging van die kaapkolonie teen die einde van die nederlandse bewind
description Hierdie artikel belig die stigting en rol van die "Corps Pandoeren" aan die Kaap in die jare 1793-1795. Dit was 'n voordelige manier om die Kolonie te versterk teen 'n moontlike buitelandse vyand. Die korps is saamgestel uit weerbare manlike Khoekhoen en persone van gemengde afkoms wat vertroud was met die gebruik van 'n skietgeweer. Die offisiere was afkomstig uit ervare lede van die burgermag met Jan Cloete in 1795 as kommandant. Die pandoere is as ligte infanterie operasioneel aangewend nadat 'n Britse besettingsmag in Junie 1795 in Simonsbaai aangekom het. Na die Britse aanslag op die Kompanjiespos Muysenburg (vandag Muizenberg) het die pandoere in samewerking met die burgerkavallerie by verskillende geleenthede sukses behaal as onkonvensionele of guerillavegters teen die vyand. Die ongevalle aan die kant van die pandoere was beperk, maar op 1 September het ontevredenheid in eie geledere gelei tot 'n opmars van gewapende pandoere vanaf Steenberg na die Kasteel in Kaapstad. Kommissaris Sluysken het hulle gemoedere kalmeer deur beloftes van beter onderhoud en twee stuiwers aan elkeen geskenk. Daarna was die dissipline en betroubaarheid van die pandoere in die weegskaal.Tog het tydgenootlike waarnemers, met enkele voorbehoude, groot lof vir die korps as 'n effektiewe gevegseenheid gehad.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100013
work_keys_str_mv AT villiersjohande diecorpspandoeren17931795krygersterverdedigingvandiekaapkolonieteendieeindevandienederlandsebewind
_version_ 1756005144071241728