Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier

Nuwe idees vir komposisies kom dikwels in drome na die komponis Stefans Grové. Hierdie artikel ontgin die prosesse wat inherent is aan die skep, herskep en waardering van Grové se unieke klankwêrelde, waar die stiltes tussen die note, asook die botone, dikwels net so belangrik soos die dissonante self is - wat hy "kleurvolle harmonieë" noem. Dié musiek van Grové verg van die luisteraar 'n begrip van die programmatiese aard daarvan, sowel as 'n sterk visuele verbeelding, die vermoë om klank in beelde te kan "vertaal" en 'n ontvanklikheid vir nietradisionele strukture en harmonieë. Die musikale styl van hierdie 90-jarige komponis het 'n geleidelike transformasie gedurende sy loopbaan ondergaan, van musiek wat in neoklassieke, impressionistiese en ekspressionistiese style van die Westerse tradisie ingebed is, tot die post-1984 musiek wat Afrika verklank. Sy Towermusiek vir klavier vertoon sterk ooreenkomste met Gaspard de la nuit van Maurice Ravel - albei is impressionistiese, programmatiese werke, en albei bevat sterk mistieke elemente. Hy put inspirasie uit Afrika-kulture, -melodieë, en -ritmiek, en veral uit Venda-legendes, maar soos wat duidelik word in hierdie artikel, strek sy musikale verbeelding dan ook vanaf dit wat hy by die huis hoor tot ver anderkant ons landsgrense. Deur ons tradisionele musiekbeluistering te oorskry kan ons ook toegang kry tot Grové se besonderse klankwêrelde.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Swart,Inette
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2013
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000200008
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512013000200008
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120130002000082013-07-24Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavierSwart,Inette Stefans Grové klankwêreld musikale verbeelding programmusiek Afrika-invloed impressionisties kiemsel kettingvorm Gaspard de la nuit Towermusiek mistiek herskep. Nuwe idees vir komposisies kom dikwels in drome na die komponis Stefans Grové. Hierdie artikel ontgin die prosesse wat inherent is aan die skep, herskep en waardering van Grové se unieke klankwêrelde, waar die stiltes tussen die note, asook die botone, dikwels net so belangrik soos die dissonante self is - wat hy "kleurvolle harmonieë" noem. Dié musiek van Grové verg van die luisteraar 'n begrip van die programmatiese aard daarvan, sowel as 'n sterk visuele verbeelding, die vermoë om klank in beelde te kan "vertaal" en 'n ontvanklikheid vir nietradisionele strukture en harmonieë. Die musikale styl van hierdie 90-jarige komponis het 'n geleidelike transformasie gedurende sy loopbaan ondergaan, van musiek wat in neoklassieke, impressionistiese en ekspressionistiese style van die Westerse tradisie ingebed is, tot die post-1984 musiek wat Afrika verklank. Sy Towermusiek vir klavier vertoon sterk ooreenkomste met Gaspard de la nuit van Maurice Ravel - albei is impressionistiese, programmatiese werke, en albei bevat sterk mistieke elemente. Hy put inspirasie uit Afrika-kulture, -melodieë, en -ritmiek, en veral uit Venda-legendes, maar soos wat duidelik word in hierdie artikel, strek sy musikale verbeelding dan ook vanaf dit wat hy by die huis hoor tot ver anderkant ons landsgrense. Deur ons tradisionele musiekbeluistering te oorskry kan ons ook toegang kry tot Grové se besonderse klankwêrelde.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.53 n.2 20132013-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000200008af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Swart,Inette
spellingShingle Swart,Inette
Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier
author_facet Swart,Inette
author_sort Swart,Inette
title Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier
title_short Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier
title_full Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier
title_fullStr Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier
title_full_unstemmed Mistieke klankwêrelde in Stefans Grové se musiek met spesifieke verwysing na sy Towermusiek vir klavier
title_sort mistieke klankwêrelde in stefans grové se musiek met spesifieke verwysing na sy towermusiek vir klavier
description Nuwe idees vir komposisies kom dikwels in drome na die komponis Stefans Grové. Hierdie artikel ontgin die prosesse wat inherent is aan die skep, herskep en waardering van Grové se unieke klankwêrelde, waar die stiltes tussen die note, asook die botone, dikwels net so belangrik soos die dissonante self is - wat hy "kleurvolle harmonieë" noem. Dié musiek van Grové verg van die luisteraar 'n begrip van die programmatiese aard daarvan, sowel as 'n sterk visuele verbeelding, die vermoë om klank in beelde te kan "vertaal" en 'n ontvanklikheid vir nietradisionele strukture en harmonieë. Die musikale styl van hierdie 90-jarige komponis het 'n geleidelike transformasie gedurende sy loopbaan ondergaan, van musiek wat in neoklassieke, impressionistiese en ekspressionistiese style van die Westerse tradisie ingebed is, tot die post-1984 musiek wat Afrika verklank. Sy Towermusiek vir klavier vertoon sterk ooreenkomste met Gaspard de la nuit van Maurice Ravel - albei is impressionistiese, programmatiese werke, en albei bevat sterk mistieke elemente. Hy put inspirasie uit Afrika-kulture, -melodieë, en -ritmiek, en veral uit Venda-legendes, maar soos wat duidelik word in hierdie artikel, strek sy musikale verbeelding dan ook vanaf dit wat hy by die huis hoor tot ver anderkant ons landsgrense. Deur ons tradisionele musiekbeluistering te oorskry kan ons ook toegang kry tot Grové se besonderse klankwêrelde.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2013
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000200008
work_keys_str_mv AT swartinette mistiekeklankwereldeinstefansgrovesemusiekmetspesifiekeverwysingnasytowermusiekvirklavier
_version_ 1756005083491860480