Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther

Martin Luther het as monnik getwyfel of hy ooit genoeg goeie werke sou kon doen en daarom nie genade by God sou kon vind nie. Danksy sy noukeurige bestudering van Paulus se briewe het hy ontdek dat God, die Vader van Jesus Christus, nie die toornige God is wat net wil straf nie, maar die barmhartige Vader is wat genade wil betoon. Die boodskap oor God se barmhartigheid sien Luther saamgevat in die begrip 'geregtigheid van God'. God se geregtigheid bestaan in sy wil om sondes te vergewe sodat gelowiges voor Hom as geregverdigde mense kan bestaan. In hierdie hoofstuk word God se drie gestaltes van geregtigheid verduidelik aan hand van die drie gestaltes van sonde. Aangesien daar voortdurend misverstand is oor Luther se erns jeens goeie werke, word daar in diepte aandag gegee aan die samehang tussen geloof en werke in sy denke. Die vraagstelling word toegespits op die doen van liefde. Daar word daarop gewys dat Luther se betoog daarop neerkom dat slegs persone wat goeie bome (deur die geloof) gemaak word, in die doen van die liefde kan volhard.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: van Wyk,Ignatius W.C. (Natie)
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: University of Pretoria 2017
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000500002
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0259-94222017000500002
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0259-942220170005000022018-02-09Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luthervan Wyk,Ignatius W.C. (Natie)Martin Luther het as monnik getwyfel of hy ooit genoeg goeie werke sou kon doen en daarom nie genade by God sou kon vind nie. Danksy sy noukeurige bestudering van Paulus se briewe het hy ontdek dat God, die Vader van Jesus Christus, nie die toornige God is wat net wil straf nie, maar die barmhartige Vader is wat genade wil betoon. Die boodskap oor God se barmhartigheid sien Luther saamgevat in die begrip 'geregtigheid van God'. God se geregtigheid bestaan in sy wil om sondes te vergewe sodat gelowiges voor Hom as geregverdigde mense kan bestaan. In hierdie hoofstuk word God se drie gestaltes van geregtigheid verduidelik aan hand van die drie gestaltes van sonde. Aangesien daar voortdurend misverstand is oor Luther se erns jeens goeie werke, word daar in diepte aandag gegee aan die samehang tussen geloof en werke in sy denke. Die vraagstelling word toegespits op die doen van liefde. Daar word daarop gewys dat Luther se betoog daarop neerkom dat slegs persone wat goeie bome (deur die geloof) gemaak word, in die doen van die liefde kan volhard. University of Pretoria HTS Theological Studies v.73 n.5 suppl.11 20172017-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000500002af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author van Wyk,Ignatius W.C. (Natie)
spellingShingle van Wyk,Ignatius W.C. (Natie)
Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther
author_facet van Wyk,Ignatius W.C. (Natie)
author_sort van Wyk,Ignatius W.C. (Natie)
title Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther
title_short Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther
title_full Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther
title_fullStr Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther
title_full_unstemmed Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther
title_sort die barmhartige god, regverdiging en goeie werke deur luther
description Martin Luther het as monnik getwyfel of hy ooit genoeg goeie werke sou kon doen en daarom nie genade by God sou kon vind nie. Danksy sy noukeurige bestudering van Paulus se briewe het hy ontdek dat God, die Vader van Jesus Christus, nie die toornige God is wat net wil straf nie, maar die barmhartige Vader is wat genade wil betoon. Die boodskap oor God se barmhartigheid sien Luther saamgevat in die begrip 'geregtigheid van God'. God se geregtigheid bestaan in sy wil om sondes te vergewe sodat gelowiges voor Hom as geregverdigde mense kan bestaan. In hierdie hoofstuk word God se drie gestaltes van geregtigheid verduidelik aan hand van die drie gestaltes van sonde. Aangesien daar voortdurend misverstand is oor Luther se erns jeens goeie werke, word daar in diepte aandag gegee aan die samehang tussen geloof en werke in sy denke. Die vraagstelling word toegespits op die doen van liefde. Daar word daarop gewys dat Luther se betoog daarop neerkom dat slegs persone wat goeie bome (deur die geloof) gemaak word, in die doen van die liefde kan volhard.
publisher University of Pretoria
publishDate 2017
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000500002
work_keys_str_mv AT vanwykignatiuswcnatie diebarmhartigegodregverdigingengoeiewerkedeurluther
_version_ 1756006257627496448