Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig

Seksuele misbruik van kinders is 'n epidemie wat die hele samelewing nadelig beïnvloed. Die skuldigbevindingskoers van seksuele oortreders is uitsonderlik laag in Suid-Afrika. Daar is verskeie faktore in die hofproses wat kinders verhoed om doeltreffend in die hof te getuig. Die doel van die ondersoek is om binne die Suid-Afrikaanse regstelsel die hofprosedures waarby kinders betrokke is te ondersoek en die faktore te identifiseer wat kinders beïnvloed as hulle getuienis lewer. Die faktore is deur middel van 'n vlugtige oorsig nagevors. Daar is spesifiek gefokus op eksterne faktore wat verband hou met hofverrigtinge. Daar is gebruik gemaak van verskeie databasisse, naamlik SA Publications, Sabinet, EBSCOhost, LexisNexis en Juta. Die PRISMA-riglyne is gebruik vir kwaliteitversekering van die artikels. Die titel, sowel as die opsomming van die artikels is gelees om te bepaal hoe toepaslik die data is. Daar was twee navorsers betrokke by die studie: die eerste navorser het die studie geloods en die tweede navorser het kwaliteit verseker. Vanuit die finale agt artikels is daar faktore geïdentifiseer en tematies geanaliseer om die eksterne faktore te bepaal. Daar word afgesluit met 'n lys van faktore wat in die Suid-Afrikaanse howe 'n invloed op kinders se deelname aan die hofproses het. Alhoewel die bevindings en aanbevelings in die vorm van 'n artikel geformuleer is, word meer empiriese navorsing benodig om die faktore meer diepgaande te ondersoek.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Buys,Lize-Mari, Wessels,Cornelia
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200005
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512022000200005
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120220002000052022-08-03Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsigBuys,Lize-MariWessels,Cornelia effektiewe getuienis eksterne faktore forensiese maatskaplike werk howe hofverrigtinge hofvoorbereiding kindergetuies kruisonder-vraging seksuele misbruik Suid-Afrika vlugtige oorsig Seksuele misbruik van kinders is 'n epidemie wat die hele samelewing nadelig beïnvloed. Die skuldigbevindingskoers van seksuele oortreders is uitsonderlik laag in Suid-Afrika. Daar is verskeie faktore in die hofproses wat kinders verhoed om doeltreffend in die hof te getuig. Die doel van die ondersoek is om binne die Suid-Afrikaanse regstelsel die hofprosedures waarby kinders betrokke is te ondersoek en die faktore te identifiseer wat kinders beïnvloed as hulle getuienis lewer. Die faktore is deur middel van 'n vlugtige oorsig nagevors. Daar is spesifiek gefokus op eksterne faktore wat verband hou met hofverrigtinge. Daar is gebruik gemaak van verskeie databasisse, naamlik SA Publications, Sabinet, EBSCOhost, LexisNexis en Juta. Die PRISMA-riglyne is gebruik vir kwaliteitversekering van die artikels. Die titel, sowel as die opsomming van die artikels is gelees om te bepaal hoe toepaslik die data is. Daar was twee navorsers betrokke by die studie: die eerste navorser het die studie geloods en die tweede navorser het kwaliteit verseker. Vanuit die finale agt artikels is daar faktore geïdentifiseer en tematies geanaliseer om die eksterne faktore te bepaal. Daar word afgesluit met 'n lys van faktore wat in die Suid-Afrikaanse howe 'n invloed op kinders se deelname aan die hofproses het. Alhoewel die bevindings en aanbevelings in die vorm van 'n artikel geformuleer is, word meer empiriese navorsing benodig om die faktore meer diepgaande te ondersoek.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.62 n.2 20222022-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200005af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Buys,Lize-Mari
Wessels,Cornelia
spellingShingle Buys,Lize-Mari
Wessels,Cornelia
Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig
author_facet Buys,Lize-Mari
Wessels,Cornelia
author_sort Buys,Lize-Mari
title Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig
title_short Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig
title_full Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig
title_fullStr Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig
title_full_unstemmed Eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in Suid-Afrikaanse howe te getuig: 'n Vlugtige oorsig
title_sort eksterne faktore wat die seksueel misbruikte kind verhoed om doeltreffend in suid-afrikaanse howe te getuig: 'n vlugtige oorsig
description Seksuele misbruik van kinders is 'n epidemie wat die hele samelewing nadelig beïnvloed. Die skuldigbevindingskoers van seksuele oortreders is uitsonderlik laag in Suid-Afrika. Daar is verskeie faktore in die hofproses wat kinders verhoed om doeltreffend in die hof te getuig. Die doel van die ondersoek is om binne die Suid-Afrikaanse regstelsel die hofprosedures waarby kinders betrokke is te ondersoek en die faktore te identifiseer wat kinders beïnvloed as hulle getuienis lewer. Die faktore is deur middel van 'n vlugtige oorsig nagevors. Daar is spesifiek gefokus op eksterne faktore wat verband hou met hofverrigtinge. Daar is gebruik gemaak van verskeie databasisse, naamlik SA Publications, Sabinet, EBSCOhost, LexisNexis en Juta. Die PRISMA-riglyne is gebruik vir kwaliteitversekering van die artikels. Die titel, sowel as die opsomming van die artikels is gelees om te bepaal hoe toepaslik die data is. Daar was twee navorsers betrokke by die studie: die eerste navorser het die studie geloods en die tweede navorser het kwaliteit verseker. Vanuit die finale agt artikels is daar faktore geïdentifiseer en tematies geanaliseer om die eksterne faktore te bepaal. Daar word afgesluit met 'n lys van faktore wat in die Suid-Afrikaanse howe 'n invloed op kinders se deelname aan die hofproses het. Alhoewel die bevindings en aanbevelings in die vorm van 'n artikel geformuleer is, word meer empiriese navorsing benodig om die faktore meer diepgaande te ondersoek.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2022
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200005
work_keys_str_mv AT buyslizemari eksternefaktorewatdieseksueelmisbruiktekindverhoedomdoeltreffendinsuidafrikaansehowetegetuignvlugtigeoorsig
AT wesselscornelia eksternefaktorewatdieseksueelmisbruiktekindverhoedomdoeltreffendinsuidafrikaansehowetegetuignvlugtigeoorsig
_version_ 1756005168107749376