Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw

Van Wyk Louw pas op verskillende maniere relativering in sy poësie toe: leksikale relativering, waar hy entiteite as klein, dun, smal, ensovoorts, dikwels met die verkleiningsuitgang -tjie beskryf (bv. klein beiteltjie), modale relativering, waar iets gekwalifiseer word met 'n modale bywoord soos mos, glo, miskien, en illokusionêre relativering deur meermale vrae te stel: retories, aan die hoorder/leser gerig, aan homself gerig. Dit lewer verskillende winste op, byvoorbeeld die voorstelling van weerloosheid teenoor bedreiging (bv. die spelende kinders teenoor Raka), die aanduiding van onsekerheid ten opsigte van groot uitdagings ("Miskien ook sal ons sterwe"), en die inkwisiteur se uitdrukking van vrees ("het hy geskree of ek?"). Relativering stel Louw nie alleen in staat om treffende kontraste te skep nie, maar ook om te kenskets en ironiseer, en op 'n wye verskeidenheid terreine korrektiewe aan te bring en nuwe perspektiewe te bied.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Conradie,Jac
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000200009
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000200009
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200002000092020-07-01Relativering in die poësie van NP van Wyk LouwConradie,Jac deiktiese sentrum illokusionêre relativering leksikale relativering modale bywoord modale relativering norm perspektief postmodernisme relativering vergelyking verkleining Van Wyk Louw pas op verskillende maniere relativering in sy poësie toe: leksikale relativering, waar hy entiteite as klein, dun, smal, ensovoorts, dikwels met die verkleiningsuitgang -tjie beskryf (bv. klein beiteltjie), modale relativering, waar iets gekwalifiseer word met 'n modale bywoord soos mos, glo, miskien, en illokusionêre relativering deur meermale vrae te stel: retories, aan die hoorder/leser gerig, aan homself gerig. Dit lewer verskillende winste op, byvoorbeeld die voorstelling van weerloosheid teenoor bedreiging (bv. die spelende kinders teenoor Raka), die aanduiding van onsekerheid ten opsigte van groot uitdagings ("Miskien ook sal ons sterwe"), en die inkwisiteur se uitdrukking van vrees ("het hy geskree of ek?"). Relativering stel Louw nie alleen in staat om treffende kontraste te skep nie, maar ook om te kenskets en ironiseer, en op 'n wye verskeidenheid terreine korrektiewe aan te bring en nuwe perspektiewe te bied.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.2 20202020-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000200009af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Conradie,Jac
spellingShingle Conradie,Jac
Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw
author_facet Conradie,Jac
author_sort Conradie,Jac
title Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw
title_short Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw
title_full Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw
title_fullStr Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw
title_full_unstemmed Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw
title_sort relativering in die poësie van np van wyk louw
description Van Wyk Louw pas op verskillende maniere relativering in sy poësie toe: leksikale relativering, waar hy entiteite as klein, dun, smal, ensovoorts, dikwels met die verkleiningsuitgang -tjie beskryf (bv. klein beiteltjie), modale relativering, waar iets gekwalifiseer word met 'n modale bywoord soos mos, glo, miskien, en illokusionêre relativering deur meermale vrae te stel: retories, aan die hoorder/leser gerig, aan homself gerig. Dit lewer verskillende winste op, byvoorbeeld die voorstelling van weerloosheid teenoor bedreiging (bv. die spelende kinders teenoor Raka), die aanduiding van onsekerheid ten opsigte van groot uitdagings ("Miskien ook sal ons sterwe"), en die inkwisiteur se uitdrukking van vrees ("het hy geskree of ek?"). Relativering stel Louw nie alleen in staat om treffende kontraste te skep nie, maar ook om te kenskets en ironiseer, en op 'n wye verskeidenheid terreine korrektiewe aan te bring en nuwe perspektiewe te bied.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000200009
work_keys_str_mv AT conradiejac relativeringindiepoesievannpvanwyklouw
_version_ 1756005145779372032