Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer

Hierdie artikel stel metodes voor wat 'n vervoerowerheid kan volg om die voordele van padvoorsiening te maksimeer. Ná die inleiding word 'n metode voorgestel waarvolgens openbare padprojekte gekies kan word wanneer 'n vaste begroting vir padbouprojekte geld. Hierdie metode bestaan uit vyf stappe en is gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. 'n Prestasiegeoriënteerde metode word voorgestel vir die proaktiewe keuse van padprojekte om ekonomiese groei en ontwikkeling teweeg te bring wanneer 'n veranderlike begroting moontlik is. Die metode bestaan uit drie stappe en is, soos die keuringsproses wat bespreek is, gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. Hierdie twee metodes word met behulp van voorbeelde toegelig. Die gevolgtrekkings wat uit die studie vloei, word dan aangebied.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Pienaar,W.J. (Wessel)
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000100010
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512019000100010
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120190001000102019-03-27Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeerPienaar,W.J. (Wessel) koste-voordeel-ontleding inkrementele-voordeel-koste-verhouding mobiliteit onafhanklike projekte onderling uitsluitende projekte toeganklikheid vaste begroting veranderlike begroting verkeerskomponente Hierdie artikel stel metodes voor wat 'n vervoerowerheid kan volg om die voordele van padvoorsiening te maksimeer. Ná die inleiding word 'n metode voorgestel waarvolgens openbare padprojekte gekies kan word wanneer 'n vaste begroting vir padbouprojekte geld. Hierdie metode bestaan uit vyf stappe en is gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. 'n Prestasiegeoriënteerde metode word voorgestel vir die proaktiewe keuse van padprojekte om ekonomiese groei en ontwikkeling teweeg te bring wanneer 'n veranderlike begroting moontlik is. Die metode bestaan uit drie stappe en is, soos die keuringsproses wat bespreek is, gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. Hierdie twee metodes word met behulp van voorbeelde toegelig. Die gevolgtrekkings wat uit die studie vloei, word dan aangebied.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.59 n.1 20192019-05-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000100010af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Pienaar,W.J. (Wessel)
spellingShingle Pienaar,W.J. (Wessel)
Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
author_facet Pienaar,W.J. (Wessel)
author_sort Pienaar,W.J. (Wessel)
title Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
title_short Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
title_full Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
title_fullStr Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
title_full_unstemmed Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
title_sort voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
description Hierdie artikel stel metodes voor wat 'n vervoerowerheid kan volg om die voordele van padvoorsiening te maksimeer. Ná die inleiding word 'n metode voorgestel waarvolgens openbare padprojekte gekies kan word wanneer 'n vaste begroting vir padbouprojekte geld. Hierdie metode bestaan uit vyf stappe en is gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. 'n Prestasiegeoriënteerde metode word voorgestel vir die proaktiewe keuse van padprojekte om ekonomiese groei en ontwikkeling teweeg te bring wanneer 'n veranderlike begroting moontlik is. Die metode bestaan uit drie stappe en is, soos die keuringsproses wat bespreek is, gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. Hierdie twee metodes word met behulp van voorbeelde toegelig. Die gevolgtrekkings wat uit die studie vloei, word dan aangebied.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2019
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000100010
work_keys_str_mv AT pienaarwjwessel voorgesteldemetodesomdievoordelevanpadprojektetemaksimeer
_version_ 1756005136742744064