Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid

Dié artikel verduidelik waarom die voorsiening van openbare paaie aan markmislukking onderhewig is, en verduidelik die redes waarom openbare paaie deur die staat voorsien word. Dié oorwegings is hoofsaaklik ekonomies van aard en word uit 'n sektorale, mikro- en makroëkonomiese oogpunt toegelig. Die bedryfseienskappe van padvervoer, teenoor dié van spoorvervoer, wat vir die stimulering van ekonomiese lewenskragtigheid bevorderlik is, word oorsigtelik verduidelik. Die staat se plig om padinfrastruktuur te voorsien bring mee dat daarvoor begroot moet word. Die artikel beskryf die situasie wanneer padowerhede reaktief die voordele van padvoorsiening moet probeer maksimeer onder die beperking van fiskale rantsoenering en 'n vaste begroting. Ten slotte word voorgestel dat padowerhede, met oordeelkundige benutting ook van leningsfondse, proaktief optree om die voordele van padvoorsiening te maksimeer deur hulle padboubegrotings as veranderlik te benader, maar onderworpe aan 'n prestasiereël.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Pienaar,W.J. (Wessel)
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000100009
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512019000100009
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120190001000092019-03-27Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheidPienaar,W.J. (Wessel) makroëkonomie mikroëkonomie mobiliteit onafhanklike projekte onderling uitsluitende projekte pleknut produksiefaktore sosiale-koste-voordeel-ontleding toeganklikheid voordeel-koste-verhouding Dié artikel verduidelik waarom die voorsiening van openbare paaie aan markmislukking onderhewig is, en verduidelik die redes waarom openbare paaie deur die staat voorsien word. Dié oorwegings is hoofsaaklik ekonomies van aard en word uit 'n sektorale, mikro- en makroëkonomiese oogpunt toegelig. Die bedryfseienskappe van padvervoer, teenoor dié van spoorvervoer, wat vir die stimulering van ekonomiese lewenskragtigheid bevorderlik is, word oorsigtelik verduidelik. Die staat se plig om padinfrastruktuur te voorsien bring mee dat daarvoor begroot moet word. Die artikel beskryf die situasie wanneer padowerhede reaktief die voordele van padvoorsiening moet probeer maksimeer onder die beperking van fiskale rantsoenering en 'n vaste begroting. Ten slotte word voorgestel dat padowerhede, met oordeelkundige benutting ook van leningsfondse, proaktief optree om die voordele van padvoorsiening te maksimeer deur hulle padboubegrotings as veranderlik te benader, maar onderworpe aan 'n prestasiereël.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.59 n.1 20192019-05-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000100009af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Pienaar,W.J. (Wessel)
spellingShingle Pienaar,W.J. (Wessel)
Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
author_facet Pienaar,W.J. (Wessel)
author_sort Pienaar,W.J. (Wessel)
title Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
title_short Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
title_full Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
title_fullStr Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
title_full_unstemmed Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
title_sort riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
description Dié artikel verduidelik waarom die voorsiening van openbare paaie aan markmislukking onderhewig is, en verduidelik die redes waarom openbare paaie deur die staat voorsien word. Dié oorwegings is hoofsaaklik ekonomies van aard en word uit 'n sektorale, mikro- en makroëkonomiese oogpunt toegelig. Die bedryfseienskappe van padvervoer, teenoor dié van spoorvervoer, wat vir die stimulering van ekonomiese lewenskragtigheid bevorderlik is, word oorsigtelik verduidelik. Die staat se plig om padinfrastruktuur te voorsien bring mee dat daarvoor begroot moet word. Die artikel beskryf die situasie wanneer padowerhede reaktief die voordele van padvoorsiening moet probeer maksimeer onder die beperking van fiskale rantsoenering en 'n vaste begroting. Ten slotte word voorgestel dat padowerhede, met oordeelkundige benutting ook van leningsfondse, proaktief optree om die voordele van padvoorsiening te maksimeer deur hulle padboubegrotings as veranderlik te benader, maar onderworpe aan 'n prestasiereël.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2019
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000100009
work_keys_str_mv AT pienaarwjwessel riglynebydiekeusevanpadprojektedeurdieowerheid
_version_ 1756005136609574912