Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika

Hierdie artikel fokus op die rol van die media in state wat gekenmerk word deur kulturele diversiteit soos wat die geval in die meeste Afrika-lande en ook in Suid-Afrika is. Teorieë oor die kenmerke en rol van die media in die primordiale staat, die siviele eenheidstaat en die multikulturele staat word bespreek. Daar word in die besonder gekyk na die rol van nasiebou om nasionale eenheid te bewerkstellig in heterogene state wat die model van die siviele eenheidstaat nastreef. Die praktyk van nasiebou soos dit in Afrika en ook in Suid-Afrika toegepas word, word vervolgens bespreek. Verder word die rol van die media in ʼn multikulturele staatsmodel ondersoek. Ter afsluiting word enkele opmerkings gemaak oor die rol van die media ten opsigte van die diversiteit van die Suid-Afrikaanse samelewing.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Bornman,Elirea
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512018000400005
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512018000400005
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120180004000052019-02-11Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-AfrikaBornman,Elirea Diversiteit kulturele verskille media multikulturalisme nasiebou Hierdie artikel fokus op die rol van die media in state wat gekenmerk word deur kulturele diversiteit soos wat die geval in die meeste Afrika-lande en ook in Suid-Afrika is. Teorieë oor die kenmerke en rol van die media in die primordiale staat, die siviele eenheidstaat en die multikulturele staat word bespreek. Daar word in die besonder gekyk na die rol van nasiebou om nasionale eenheid te bewerkstellig in heterogene state wat die model van die siviele eenheidstaat nastreef. Die praktyk van nasiebou soos dit in Afrika en ook in Suid-Afrika toegepas word, word vervolgens bespreek. Verder word die rol van die media in ʼn multikulturele staatsmodel ondersoek. Ter afsluiting word enkele opmerkings gemaak oor die rol van die media ten opsigte van die diversiteit van die Suid-Afrikaanse samelewing.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.58 n.4-1 20182018-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512018000400005af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Bornman,Elirea
spellingShingle Bornman,Elirea
Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika
author_facet Bornman,Elirea
author_sort Bornman,Elirea
title Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika
title_short Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika
title_full Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika
title_fullStr Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika
title_full_unstemmed Die staat, diversiteit en die media: Enkele opmerkings oor die situasie in Suid-Afrika
title_sort die staat, diversiteit en die media: enkele opmerkings oor die situasie in suid-afrika
description Hierdie artikel fokus op die rol van die media in state wat gekenmerk word deur kulturele diversiteit soos wat die geval in die meeste Afrika-lande en ook in Suid-Afrika is. Teorieë oor die kenmerke en rol van die media in die primordiale staat, die siviele eenheidstaat en die multikulturele staat word bespreek. Daar word in die besonder gekyk na die rol van nasiebou om nasionale eenheid te bewerkstellig in heterogene state wat die model van die siviele eenheidstaat nastreef. Die praktyk van nasiebou soos dit in Afrika en ook in Suid-Afrika toegepas word, word vervolgens bespreek. Verder word die rol van die media in ʼn multikulturele staatsmodel ondersoek. Ter afsluiting word enkele opmerkings gemaak oor die rol van die media ten opsigte van die diversiteit van die Suid-Afrikaanse samelewing.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2018
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512018000400005
work_keys_str_mv AT bornmanelirea diestaatdiversiteitendiemediaenkeleopmerkingsoordiesituasieinsuidafrika
_version_ 1756005132789612544