Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?

Die Suid-Afrikaanse lewensversekeringsmaatskappy Sanlam het in 1918 die lewenslig aanskou te midde van verskeie verweefde ekonomiese, politieke en maatskaplike faktore wat meegewerk het om 'n taamlik stewige stigtingstydperk vir die jong maatskappy te verseker. Op politieke gebied was die stigting aan die opwelling van Afrikanernasionalisme gekoppel (Koen 1986:6068; Le Roux 1953:128; Scannell 1968:11). Dié nasionalisme het gepaardgegaan met die stigting van die Nasionale Party (NP) in 1914. Die volksgevoel het ontstaan uit die benarde maatskaplike posisie waarin talle Afrikaners hulle ná die Anglo-Boereoorlog bevind het. Afrikanerleiers het besef dat opheffing slegs moontlik was indien Afrikaners ook 'n aandeel in die sakewêreld verwerf. Dié wete, tesame met die sukses van die Helpmekaarbeweging en die gaping in die bestaande versekeringsbedryf in Suid-Afrika vir 'n lewensversekeringsmaatskappy veral gemik op Afrikaners, het regstreeks tot die stigting van Sanlam gelei. Die maatskappy was hoofsaaklik aanvanklik op die Afrikanermark gemik, maar het uit die staanspoor die hele Suid-Afrikaanse mark bedien. Dit het sakesin gemaak - 'n suksesvolle onderneming in die Suid-Afrikaanse mark wat sy besigheidsfokus direk mik op 'n segment van die samelewing wat grotendeels buite die versekeringsmark gestaan het, en wat terselfdertyd kon bydra tot Afrikaneropheffing. Die vraag wat in hierdie artikel beantwoord word, is in hoeverre dié voorafvermelde konteks en ook veral die Sanlam-slagspreuk "Uit die volk gebore om die volk te dien" in die aanstelling van die eerste amptenare weerspieël is. Het die maatskappy net op wit Afrikaanssprekende NP-ondersteuners staatgemaak om op dreef te kom? Was daar dus genoeg sakekundigheid in eie geledere om dié nuwe Afrikaner-wa deur die eerste drif te kry?

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Beükes,Wynand, Ehlers,Anton, Verhoef,Grietjie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512018000300007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512018000300007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120180003000072018-11-09Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?Beükes,WynandEhlers,AntonVerhoef,Grietjie Lewensversekeringsmaatskappy personeel Afrikaners Afrikaans nasionalisme ekonomie Engelssprekendes opheffing verwarrende uitsprake Die Suid-Afrikaanse lewensversekeringsmaatskappy Sanlam het in 1918 die lewenslig aanskou te midde van verskeie verweefde ekonomiese, politieke en maatskaplike faktore wat meegewerk het om 'n taamlik stewige stigtingstydperk vir die jong maatskappy te verseker. Op politieke gebied was die stigting aan die opwelling van Afrikanernasionalisme gekoppel (Koen 1986:6068; Le Roux 1953:128; Scannell 1968:11). Dié nasionalisme het gepaardgegaan met die stigting van die Nasionale Party (NP) in 1914. Die volksgevoel het ontstaan uit die benarde maatskaplike posisie waarin talle Afrikaners hulle ná die Anglo-Boereoorlog bevind het. Afrikanerleiers het besef dat opheffing slegs moontlik was indien Afrikaners ook 'n aandeel in die sakewêreld verwerf. Dié wete, tesame met die sukses van die Helpmekaarbeweging en die gaping in die bestaande versekeringsbedryf in Suid-Afrika vir 'n lewensversekeringsmaatskappy veral gemik op Afrikaners, het regstreeks tot die stigting van Sanlam gelei. Die maatskappy was hoofsaaklik aanvanklik op die Afrikanermark gemik, maar het uit die staanspoor die hele Suid-Afrikaanse mark bedien. Dit het sakesin gemaak - 'n suksesvolle onderneming in die Suid-Afrikaanse mark wat sy besigheidsfokus direk mik op 'n segment van die samelewing wat grotendeels buite die versekeringsmark gestaan het, en wat terselfdertyd kon bydra tot Afrikaneropheffing. Die vraag wat in hierdie artikel beantwoord word, is in hoeverre dié voorafvermelde konteks en ook veral die Sanlam-slagspreuk "Uit die volk gebore om die volk te dien" in die aanstelling van die eerste amptenare weerspieël is. Het die maatskappy net op wit Afrikaanssprekende NP-ondersteuners staatgemaak om op dreef te kom? Was daar dus genoeg sakekundigheid in eie geledere om dié nuwe Afrikaner-wa deur die eerste drif te kry?Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.58 n.3 20182018-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512018000300007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Beükes,Wynand
Ehlers,Anton
Verhoef,Grietjie
spellingShingle Beükes,Wynand
Ehlers,Anton
Verhoef,Grietjie
Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
author_facet Beükes,Wynand
Ehlers,Anton
Verhoef,Grietjie
author_sort Beükes,Wynand
title Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
title_short Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
title_full Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
title_fullStr Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
title_full_unstemmed Sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
title_sort sanlam-amptenare uit die volk gebore om die volk te dien?
description Die Suid-Afrikaanse lewensversekeringsmaatskappy Sanlam het in 1918 die lewenslig aanskou te midde van verskeie verweefde ekonomiese, politieke en maatskaplike faktore wat meegewerk het om 'n taamlik stewige stigtingstydperk vir die jong maatskappy te verseker. Op politieke gebied was die stigting aan die opwelling van Afrikanernasionalisme gekoppel (Koen 1986:6068; Le Roux 1953:128; Scannell 1968:11). Dié nasionalisme het gepaardgegaan met die stigting van die Nasionale Party (NP) in 1914. Die volksgevoel het ontstaan uit die benarde maatskaplike posisie waarin talle Afrikaners hulle ná die Anglo-Boereoorlog bevind het. Afrikanerleiers het besef dat opheffing slegs moontlik was indien Afrikaners ook 'n aandeel in die sakewêreld verwerf. Dié wete, tesame met die sukses van die Helpmekaarbeweging en die gaping in die bestaande versekeringsbedryf in Suid-Afrika vir 'n lewensversekeringsmaatskappy veral gemik op Afrikaners, het regstreeks tot die stigting van Sanlam gelei. Die maatskappy was hoofsaaklik aanvanklik op die Afrikanermark gemik, maar het uit die staanspoor die hele Suid-Afrikaanse mark bedien. Dit het sakesin gemaak - 'n suksesvolle onderneming in die Suid-Afrikaanse mark wat sy besigheidsfokus direk mik op 'n segment van die samelewing wat grotendeels buite die versekeringsmark gestaan het, en wat terselfdertyd kon bydra tot Afrikaneropheffing. Die vraag wat in hierdie artikel beantwoord word, is in hoeverre dié voorafvermelde konteks en ook veral die Sanlam-slagspreuk "Uit die volk gebore om die volk te dien" in die aanstelling van die eerste amptenare weerspieël is. Het die maatskappy net op wit Afrikaanssprekende NP-ondersteuners staatgemaak om op dreef te kom? Was daar dus genoeg sakekundigheid in eie geledere om dié nuwe Afrikaner-wa deur die eerste drif te kry?
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2018
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512018000300007
work_keys_str_mv AT beukeswynand sanlamamptenareuitdievolkgeboreomdievolktedien
AT ehlersanton sanlamamptenareuitdievolkgeboreomdievolktedien
AT verhoefgrietjie sanlamamptenareuitdievolkgeboreomdievolktedien
_version_ 1756005131062607872