Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag

Die huidige oënskynlike ondersteuning van paleontologie deur die regering en die insluiting en beklemtoning van evolusie in die skoolleerplan word bespreek in die lig van sekere politieke ontwikkelings wat oor die laaste twee dekades in Suid-Afrika plaasgevind het. Dit sluit die regering se ondersteuning van paleontologiese ontdekkings in die media, die ontwikkeling van fossielterreine en paleotoerisme in. Ondanks hierdie positiewe inisiatiewe gedy paleontologie nie in Suid-Afrika nie en is daar in werklikheid baie minder werksgeleenthede vir paleontoloë en minder staats-ondersteuning vir paleontologiese navorsing vandag as 20 jaar gelede. Dit blyk dat evolusie in die skoolkurrikulum deur die regering as sosiaal rekonstruktiwistiese meganisme gebruik word in 'n poging om rassisme te beveg en dat paleontologie deur die regering as reklamemiddel gebruik word om internasionale betrekkinge te bevorder. Daar is egter geen noemenswaardige finansiële ondersteuning van die staat vir paleontologiese navorsing tans soos die geval was ten tyde van die vorige bestel nie. Dit het gelei tot die afname en bevriesing van poste vir paleontoloë. Paleon-toloë kon nog altyd slegs by staatsinstellings soos museums en universiteite en by semi-staats-instellings soos die Raad vir Geowetenskappe werk kry. Sonder die nodige finansiële ondersteuning van die staat sal paleontologie in Suid-Afrika 'n stadige dood sterf. Die huidige regering poog om sy sosiaal-rekonstruktiwistiese filosofie te regverdig deur dit teenoor die vorige regering se beleid te stel. In die proses word allerlei onwaarhede verkondig en die uitnemende paleontologiese navorsing wat aan verskeie funksionele paleontologiese instansies tydens die vorige bestel gedoen is, word verswyg.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Durand,JF
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2013
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300005
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512013000300005
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120130003000052013-11-11Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandagDurand,JF paleontologie fossiele evolusie kurrikulum fossielterreine museums navorsing regering Wieg van die Mensdom-Wêrelderfenisgebied Die huidige oënskynlike ondersteuning van paleontologie deur die regering en die insluiting en beklemtoning van evolusie in die skoolleerplan word bespreek in die lig van sekere politieke ontwikkelings wat oor die laaste twee dekades in Suid-Afrika plaasgevind het. Dit sluit die regering se ondersteuning van paleontologiese ontdekkings in die media, die ontwikkeling van fossielterreine en paleotoerisme in. Ondanks hierdie positiewe inisiatiewe gedy paleontologie nie in Suid-Afrika nie en is daar in werklikheid baie minder werksgeleenthede vir paleontoloë en minder staats-ondersteuning vir paleontologiese navorsing vandag as 20 jaar gelede. Dit blyk dat evolusie in die skoolkurrikulum deur die regering as sosiaal rekonstruktiwistiese meganisme gebruik word in 'n poging om rassisme te beveg en dat paleontologie deur die regering as reklamemiddel gebruik word om internasionale betrekkinge te bevorder. Daar is egter geen noemenswaardige finansiële ondersteuning van die staat vir paleontologiese navorsing tans soos die geval was ten tyde van die vorige bestel nie. Dit het gelei tot die afname en bevriesing van poste vir paleontoloë. Paleon-toloë kon nog altyd slegs by staatsinstellings soos museums en universiteite en by semi-staats-instellings soos die Raad vir Geowetenskappe werk kry. Sonder die nodige finansiële ondersteuning van die staat sal paleontologie in Suid-Afrika 'n stadige dood sterf. Die huidige regering poog om sy sosiaal-rekonstruktiwistiese filosofie te regverdig deur dit teenoor die vorige regering se beleid te stel. In die proses word allerlei onwaarhede verkondig en die uitnemende paleontologiese navorsing wat aan verskeie funksionele paleontologiese instansies tydens die vorige bestel gedoen is, word verswyg.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.53 n.3 20132013-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300005af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Durand,JF
spellingShingle Durand,JF
Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag
author_facet Durand,JF
author_sort Durand,JF
title Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag
title_short Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag
title_full Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag
title_fullStr Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag
title_full_unstemmed Paleontologie en die Suid-Afrikaanse samelewing vandag
title_sort paleontologie en die suid-afrikaanse samelewing vandag
description Die huidige oënskynlike ondersteuning van paleontologie deur die regering en die insluiting en beklemtoning van evolusie in die skoolleerplan word bespreek in die lig van sekere politieke ontwikkelings wat oor die laaste twee dekades in Suid-Afrika plaasgevind het. Dit sluit die regering se ondersteuning van paleontologiese ontdekkings in die media, die ontwikkeling van fossielterreine en paleotoerisme in. Ondanks hierdie positiewe inisiatiewe gedy paleontologie nie in Suid-Afrika nie en is daar in werklikheid baie minder werksgeleenthede vir paleontoloë en minder staats-ondersteuning vir paleontologiese navorsing vandag as 20 jaar gelede. Dit blyk dat evolusie in die skoolkurrikulum deur die regering as sosiaal rekonstruktiwistiese meganisme gebruik word in 'n poging om rassisme te beveg en dat paleontologie deur die regering as reklamemiddel gebruik word om internasionale betrekkinge te bevorder. Daar is egter geen noemenswaardige finansiële ondersteuning van die staat vir paleontologiese navorsing tans soos die geval was ten tyde van die vorige bestel nie. Dit het gelei tot die afname en bevriesing van poste vir paleontoloë. Paleon-toloë kon nog altyd slegs by staatsinstellings soos museums en universiteite en by semi-staats-instellings soos die Raad vir Geowetenskappe werk kry. Sonder die nodige finansiële ondersteuning van die staat sal paleontologie in Suid-Afrika 'n stadige dood sterf. Die huidige regering poog om sy sosiaal-rekonstruktiwistiese filosofie te regverdig deur dit teenoor die vorige regering se beleid te stel. In die proses word allerlei onwaarhede verkondig en die uitnemende paleontologiese navorsing wat aan verskeie funksionele paleontologiese instansies tydens die vorige bestel gedoen is, word verswyg.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2013
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300005
work_keys_str_mv AT durandjf paleontologieendiesuidafrikaansesamelewingvandag
_version_ 1756005084555116544