'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap
In die African National Congress (ANC) se 1994 verkiesingsmanifes (die Heropbou en Ontwikkelingsprogram - HOP) is onderneem dat grondhervorming 'n prioriteit in die post-apartheidsbedeling sou wees. 'n Klem sou geplaas word op die verdeling van grond aan individue en gemeenskappe wat ingevolge apartheidswetgewing grond verloor het, of die geleentheid ontsê is om grondeienaars te wees. Die doelwit was dat grondhervorming die wanbalanse in grondeienaarskap, verblyfreg, en vlakke van onderontwikkeling in Suid-Afrika, moes regstel. In 2012 is die realiteit egter dat grondhervorming slegs gedeeltelik suksesvol was. Altesame 87 persent van alle bewerkbare grond word nog besit deur kommersiële boere en grondherverdeling geskied traag en voldoen nie aan die vereistes vir volhoubare onwikkeling en armoedeverligting nie. Tydens die ANC se beleidskonferensie van Junie 2012 is daar derhalwe besluit dat die funksionele prosesse van grondhervorming drasties gewysig moet word - 'n sogenaamde nuwe benadering moet gevolg word. Dit kan met sekerheid aanvaar word dat baie aspekte van die grondhervormingsproses ná die ANC se leierskapskongres in Desember 2012, hersien, gewysig en versnel sal word. Met dié aanname as uitgangspunt word in hierdie artikel beoog om die verloop, omvang en vordering van grondhervorming krities te analiseer deur op die volgende sake te fokus: • Die rasionaal agter grondhervorming; • Die grondhervorming se beleidsdoelstellings; • Die grondhervorming se implementeringsprosedures; en • 'n Perspektief op die suksesse en tekortkominge van grondhervorming sedert 1994. Daar sal gepoog word om die leemtes in die proses aan te toon en 'n vooruitskouing te maak rakende spesifieke beleids - en implementeringsaspekte wat waarskynlik na 2012, as deel van die nuwe benadering, sal verander.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2012
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000400007 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
id |
oai:scielo:S0041-47512012000400007 |
---|---|
record_format |
ojs |
spelling |
oai:scielo:S0041-475120120004000072013-02-28'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskapvan der Elst,Herman Grondhervorming nuwe benadering Grondwet wetgewende en uitvoerende prosesse verdeling volhoubaarheid ontwikkeling onderontwikkeling armoedeverligting en voorheen benadeelde individue en gemeenskappe In die African National Congress (ANC) se 1994 verkiesingsmanifes (die Heropbou en Ontwikkelingsprogram - HOP) is onderneem dat grondhervorming 'n prioriteit in die post-apartheidsbedeling sou wees. 'n Klem sou geplaas word op die verdeling van grond aan individue en gemeenskappe wat ingevolge apartheidswetgewing grond verloor het, of die geleentheid ontsê is om grondeienaars te wees. Die doelwit was dat grondhervorming die wanbalanse in grondeienaarskap, verblyfreg, en vlakke van onderontwikkeling in Suid-Afrika, moes regstel. In 2012 is die realiteit egter dat grondhervorming slegs gedeeltelik suksesvol was. Altesame 87 persent van alle bewerkbare grond word nog besit deur kommersiële boere en grondherverdeling geskied traag en voldoen nie aan die vereistes vir volhoubare onwikkeling en armoedeverligting nie. Tydens die ANC se beleidskonferensie van Junie 2012 is daar derhalwe besluit dat die funksionele prosesse van grondhervorming drasties gewysig moet word - 'n sogenaamde nuwe benadering moet gevolg word. Dit kan met sekerheid aanvaar word dat baie aspekte van die grondhervormingsproses ná die ANC se leierskapskongres in Desember 2012, hersien, gewysig en versnel sal word. Met dié aanname as uitgangspunt word in hierdie artikel beoog om die verloop, omvang en vordering van grondhervorming krities te analiseer deur op die volgende sake te fokus: • Die rasionaal agter grondhervorming; • Die grondhervorming se beleidsdoelstellings; • Die grondhervorming se implementeringsprosedures; en • 'n Perspektief op die suksesse en tekortkominge van grondhervorming sedert 1994. Daar sal gepoog word om die leemtes in die proses aan te toon en 'n vooruitskouing te maak rakende spesifieke beleids - en implementeringsaspekte wat waarskynlik na 2012, as deel van die nuwe benadering, sal verander.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.52 n.4 20122012-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000400007af |
institution |
SCIELO |
collection |
OJS |
country |
Sudáfrica |
countrycode |
ZA |
component |
Revista |
access |
En linea |
databasecode |
rev-scielo-za |
tag |
revista |
region |
África del Sur |
libraryname |
SciELO |
language |
Afrikaans |
format |
Digital |
author |
van der Elst,Herman |
spellingShingle |
van der Elst,Herman 'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap |
author_facet |
van der Elst,Herman |
author_sort |
van der Elst,Herman |
title |
'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap |
title_short |
'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap |
title_full |
'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap |
title_fullStr |
'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap |
title_full_unstemmed |
'n Nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap |
title_sort |
'n nuwe benadering tot grondhervorming as 'n ont-wikkelingsfaktor in die suid-afrikaanse politieke landskap |
description |
In die African National Congress (ANC) se 1994 verkiesingsmanifes (die Heropbou en Ontwikkelingsprogram - HOP) is onderneem dat grondhervorming 'n prioriteit in die post-apartheidsbedeling sou wees. 'n Klem sou geplaas word op die verdeling van grond aan individue en gemeenskappe wat ingevolge apartheidswetgewing grond verloor het, of die geleentheid ontsê is om grondeienaars te wees. Die doelwit was dat grondhervorming die wanbalanse in grondeienaarskap, verblyfreg, en vlakke van onderontwikkeling in Suid-Afrika, moes regstel. In 2012 is die realiteit egter dat grondhervorming slegs gedeeltelik suksesvol was. Altesame 87 persent van alle bewerkbare grond word nog besit deur kommersiële boere en grondherverdeling geskied traag en voldoen nie aan die vereistes vir volhoubare onwikkeling en armoedeverligting nie. Tydens die ANC se beleidskonferensie van Junie 2012 is daar derhalwe besluit dat die funksionele prosesse van grondhervorming drasties gewysig moet word - 'n sogenaamde nuwe benadering moet gevolg word. Dit kan met sekerheid aanvaar word dat baie aspekte van die grondhervormingsproses ná die ANC se leierskapskongres in Desember 2012, hersien, gewysig en versnel sal word. Met dié aanname as uitgangspunt word in hierdie artikel beoog om die verloop, omvang en vordering van grondhervorming krities te analiseer deur op die volgende sake te fokus: • Die rasionaal agter grondhervorming; • Die grondhervorming se beleidsdoelstellings; • Die grondhervorming se implementeringsprosedures; en • 'n Perspektief op die suksesse en tekortkominge van grondhervorming sedert 1994. Daar sal gepoog word om die leemtes in die proses aan te toon en 'n vooruitskouing te maak rakende spesifieke beleids - en implementeringsaspekte wat waarskynlik na 2012, as deel van die nuwe benadering, sal verander. |
publisher |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
publishDate |
2012 |
url |
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000400007 |
work_keys_str_mv |
AT vanderelstherman nnuwebenaderingtotgrondhervormingasnontwikkelingsfaktorindiesuidafrikaansepolitiekelandskap |
_version_ |
1756005079273439232 |