Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?

'n Beskuldiging dat die wetenskap geesloos is, vra opheldering. Dit lei na Gilbert Ryle (1900-1976) en sy siening van Cartesianisme (dualisme) wat volgens hom op 'n kategoriefout berus. Dit beteken gees is nie nog 'n ding nie. Op grond van ons alledaagse gebruik van uitings oor geesmodaliteite (waarneem, ken, dink, ens) vind hy dat hulle sinmaking van persone-in-situasie behels, dus op openbare optrede slaan. Dit beteken die beskuldiging geld op een vlak nie - wetenskap is en bly menslike betrokkenheid. Mensdegraderende beskouings oor wetenskapsbeoefening ondersteun deur epistemologiese aanvaardings lei tot 'n wetenskap- en 'n realiteitsiening wat die singewende mens op die agtergrond stoot. Die beskuldiging is geldig waar wetenskap binne so 'n raamwerk beoefen word - en dit kom wyd voor. Hierdie sieninge trek wetenskapsbeoefening skeef en daarom is 'n heroriëntasie nodig ten opsigte van wetenskapsbeeld (veral die beeld van die geestes-wetenskappe), morele verantwoordelikheid van wetenskaplikes en die plek van en deelname aan 'n nimmereindigende, oop diskussie tussen alle vlakke van belanghebbende partye.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Roux,Braam
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2012
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000100003
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512012000100003
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120120001000032012-07-18Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?Roux,Braam Gees/siel bewussyn sinmaking begrip leefwêreld kategoriefout meta-fisika voortdurende gesprek verantwoordelikheid geesteswetenskap 'n Beskuldiging dat die wetenskap geesloos is, vra opheldering. Dit lei na Gilbert Ryle (1900-1976) en sy siening van Cartesianisme (dualisme) wat volgens hom op 'n kategoriefout berus. Dit beteken gees is nie nog 'n ding nie. Op grond van ons alledaagse gebruik van uitings oor geesmodaliteite (waarneem, ken, dink, ens) vind hy dat hulle sinmaking van persone-in-situasie behels, dus op openbare optrede slaan. Dit beteken die beskuldiging geld op een vlak nie - wetenskap is en bly menslike betrokkenheid. Mensdegraderende beskouings oor wetenskapsbeoefening ondersteun deur epistemologiese aanvaardings lei tot 'n wetenskap- en 'n realiteitsiening wat die singewende mens op die agtergrond stoot. Die beskuldiging is geldig waar wetenskap binne so 'n raamwerk beoefen word - en dit kom wyd voor. Hierdie sieninge trek wetenskapsbeoefening skeef en daarom is 'n heroriëntasie nodig ten opsigte van wetenskapsbeeld (veral die beeld van die geestes-wetenskappe), morele verantwoordelikheid van wetenskaplikes en die plek van en deelname aan 'n nimmereindigende, oop diskussie tussen alle vlakke van belanghebbende partye.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.52 n.1 20122012-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000100003af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Roux,Braam
spellingShingle Roux,Braam
Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
author_facet Roux,Braam
author_sort Roux,Braam
title Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
title_short Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
title_full Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
title_fullStr Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
title_full_unstemmed Is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
title_sort is wetenskap moontlik in die afwesigheid van gees?
description 'n Beskuldiging dat die wetenskap geesloos is, vra opheldering. Dit lei na Gilbert Ryle (1900-1976) en sy siening van Cartesianisme (dualisme) wat volgens hom op 'n kategoriefout berus. Dit beteken gees is nie nog 'n ding nie. Op grond van ons alledaagse gebruik van uitings oor geesmodaliteite (waarneem, ken, dink, ens) vind hy dat hulle sinmaking van persone-in-situasie behels, dus op openbare optrede slaan. Dit beteken die beskuldiging geld op een vlak nie - wetenskap is en bly menslike betrokkenheid. Mensdegraderende beskouings oor wetenskapsbeoefening ondersteun deur epistemologiese aanvaardings lei tot 'n wetenskap- en 'n realiteitsiening wat die singewende mens op die agtergrond stoot. Die beskuldiging is geldig waar wetenskap binne so 'n raamwerk beoefen word - en dit kom wyd voor. Hierdie sieninge trek wetenskapsbeoefening skeef en daarom is 'n heroriëntasie nodig ten opsigte van wetenskapsbeeld (veral die beeld van die geestes-wetenskappe), morele verantwoordelikheid van wetenskaplikes en die plek van en deelname aan 'n nimmereindigende, oop diskussie tussen alle vlakke van belanghebbende partye.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2012
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512012000100003
work_keys_str_mv AT rouxbraam iswetenskapmoontlikindieafwesigheidvangees
_version_ 1756005073988616192