Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies

Na aanleiding van die onlangse verskyning (2007) van die skrywer se (literêre) vertaling van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies in Afrikaans, lewer hierdie artikel 'n oorsig van 'n aantal filologiese aspekte van die werk, veral ten behoewe van lesers van die vertaling. Aandag word gegee aan die vasstelbare herkoms van die teks, die oorlewering daarvan, die literêre aard en genre van die werk, asook die "innerlike werking" daarvan in 'n poging om die leser by te staan in sy eie verstaan en interpretasie van die Meditasies. In ooreenstemming met die interpretasie van Pierre Hadot, word die Meditasies hier geïdentifiseer en getipeer as Stoïsynse geestelike oefeninge wat ontwerp is om die innerlike diskoers van die beoefenaars daarvan op 'n gestruktureerde wyse te transformeer. Marcus se meditasies word hierin eerder gekarakteriseer as "vrye meditasies" as herhalende en onbuigsame "vraag-en-antwoord"-sessies (Robert Newman). Voorop in Marcus se gedagtes staan altyddeur sy eie waargenome naderende dood. Die voorrang wat Marcus aan sy eie pyn en lyding verleen, betuig 'n nuwe, tweede eeus-geskape kulturele uitdrukkingsvorm vir die subjektiwiteit van die menslike persona, asook Marcus se volledige bekering tot die Stoïsisme (Judith Perkins).

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Bredenkamp,Francois
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200004
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000200004
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080002000042015-07-01Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se MeditasiesBredenkamp,Francois Marcus Aurelius Meditasies Antieke Filosofie Stoïsisme Laat Stoa Teksoorlewering van die Meditasies Genre van Meditasies askese dood ontwikkeling persona Na aanleiding van die onlangse verskyning (2007) van die skrywer se (literêre) vertaling van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies in Afrikaans, lewer hierdie artikel 'n oorsig van 'n aantal filologiese aspekte van die werk, veral ten behoewe van lesers van die vertaling. Aandag word gegee aan die vasstelbare herkoms van die teks, die oorlewering daarvan, die literêre aard en genre van die werk, asook die "innerlike werking" daarvan in 'n poging om die leser by te staan in sy eie verstaan en interpretasie van die Meditasies. In ooreenstemming met die interpretasie van Pierre Hadot, word die Meditasies hier geïdentifiseer en getipeer as Stoïsynse geestelike oefeninge wat ontwerp is om die innerlike diskoers van die beoefenaars daarvan op 'n gestruktureerde wyse te transformeer. Marcus se meditasies word hierin eerder gekarakteriseer as "vrye meditasies" as herhalende en onbuigsame "vraag-en-antwoord"-sessies (Robert Newman). Voorop in Marcus se gedagtes staan altyddeur sy eie waargenome naderende dood. Die voorrang wat Marcus aan sy eie pyn en lyding verleen, betuig 'n nuwe, tweede eeus-geskape kulturele uitdrukkingsvorm vir die subjektiwiteit van die menslike persona, asook Marcus se volledige bekering tot die Stoïsisme (Judith Perkins).Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.2 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200004af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Bredenkamp,Francois
spellingShingle Bredenkamp,Francois
Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies
author_facet Bredenkamp,Francois
author_sort Bredenkamp,Francois
title Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies
title_short Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies
title_full Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies
title_fullStr Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies
title_full_unstemmed Enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies
title_sort enkele filologiese opmerkings oor die oorlewering, aard en inslag van marcus aurelius antoninus se meditasies
description Na aanleiding van die onlangse verskyning (2007) van die skrywer se (literêre) vertaling van Marcus Aurelius Antoninus se Meditasies in Afrikaans, lewer hierdie artikel 'n oorsig van 'n aantal filologiese aspekte van die werk, veral ten behoewe van lesers van die vertaling. Aandag word gegee aan die vasstelbare herkoms van die teks, die oorlewering daarvan, die literêre aard en genre van die werk, asook die "innerlike werking" daarvan in 'n poging om die leser by te staan in sy eie verstaan en interpretasie van die Meditasies. In ooreenstemming met die interpretasie van Pierre Hadot, word die Meditasies hier geïdentifiseer en getipeer as Stoïsynse geestelike oefeninge wat ontwerp is om die innerlike diskoers van die beoefenaars daarvan op 'n gestruktureerde wyse te transformeer. Marcus se meditasies word hierin eerder gekarakteriseer as "vrye meditasies" as herhalende en onbuigsame "vraag-en-antwoord"-sessies (Robert Newman). Voorop in Marcus se gedagtes staan altyddeur sy eie waargenome naderende dood. Die voorrang wat Marcus aan sy eie pyn en lyding verleen, betuig 'n nuwe, tweede eeus-geskape kulturele uitdrukkingsvorm vir die subjektiwiteit van die menslike persona, asook Marcus se volledige bekering tot die Stoïsisme (Judith Perkins).
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200004
work_keys_str_mv AT bredenkampfrancois enkelefilologieseopmerkingsoordieoorleweringaardeninslagvanmarcusaureliusantoninussemeditasies
_version_ 1756005051290091520