Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?

Die Rebellie van 1914 tot 1915 sou vir dekades 'n spoor van verdeeldheid onder Afrikaners laat. Hierdie stryd of botsing was hoofsaaklik tussen Afrikaners as regeringsoldate aan die een en rebelle aan die ander kant. Die Rebellie sou volg op die besluit van die Suid-Afrikaanse Regering, bestaande uit oorwegend Afrikaners, op 12 September 1914, naamlik om Duits-Suidwes-Afrika (Namibië) in te val en oor neem. Die agtergrond was die Eerste Wereldoorlog en die motief strategiese redes wat Brittanje in sy stryd teen Duitsland kon help. Die Unie van Suid-Afrika was sedert 1910 onafhanklik onder die Britse kroon. Afrikanerrebelle kon hierdie besluit nie aanvaar nie. Die aggressie teen Duits-Suidwes was offensief van aard en die meeste Afrikaners voorstanders van slegs 'n defensiewe oorlog. Die Rebellie was van korte duur: van 27 Oktober 1914 tot aan die begin van Februarie 1915. As 'n protes was die Rebellie 'n tragedie: dit was nie goed beplan of uitgevoer nie. Hierdie saak sou die agenda van die NG Kerk kruis. 'n Spesiale vergadering van die Federale Raad van NG Kerke (RvK) word vanaf 27 tot 29 Januarie 1915 in Bloemfontein byeengeroep om daaroor te besluit. Die vergadering van die Raad word voorafgegaan deur 'n konferensie van die RvK met 92 NG predikante "uit alle deelen der kerk". Volgens die Raad moet die regering erken en wet en orde in staat, kerk en gesin eerbiedig word. Verset teen 'n wettige owerheid moet in die lig van Gods Woord en 'n Bybels-verligte gewete geregverdig word. Die huidige opstand kan nie net met geweld beantwoord word nie. Owerheid en volk moet die redes vir die opstand grondig ondersoek en regverdig hanteer. Teregstellings soos die doodstraf van Jopie Fourie moet gestaak word. Kerklike tug in sake met 'n politieke inhoud is verdag. Die RvK kies nie kant nie en begenadiging en gesprek as stappe tot versoening word voorgestel.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Strauss,PJ
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000500008
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000500008
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200005000082021-02-03Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?Strauss,PJ Rebellie opstand in lig van Woord eerbied vir regeringsgesag opstand of rebellie uit Gods Woord geregverdig ondersoek van teenoorstaande standpunte saak regverdigheid en vergifnis versoening en regverdig-heid Die Rebellie van 1914 tot 1915 sou vir dekades 'n spoor van verdeeldheid onder Afrikaners laat. Hierdie stryd of botsing was hoofsaaklik tussen Afrikaners as regeringsoldate aan die een en rebelle aan die ander kant. Die Rebellie sou volg op die besluit van die Suid-Afrikaanse Regering, bestaande uit oorwegend Afrikaners, op 12 September 1914, naamlik om Duits-Suidwes-Afrika (Namibië) in te val en oor neem. Die agtergrond was die Eerste Wereldoorlog en die motief strategiese redes wat Brittanje in sy stryd teen Duitsland kon help. Die Unie van Suid-Afrika was sedert 1910 onafhanklik onder die Britse kroon. Afrikanerrebelle kon hierdie besluit nie aanvaar nie. Die aggressie teen Duits-Suidwes was offensief van aard en die meeste Afrikaners voorstanders van slegs 'n defensiewe oorlog. Die Rebellie was van korte duur: van 27 Oktober 1914 tot aan die begin van Februarie 1915. As 'n protes was die Rebellie 'n tragedie: dit was nie goed beplan of uitgevoer nie. Hierdie saak sou die agenda van die NG Kerk kruis. 'n Spesiale vergadering van die Federale Raad van NG Kerke (RvK) word vanaf 27 tot 29 Januarie 1915 in Bloemfontein byeengeroep om daaroor te besluit. Die vergadering van die Raad word voorafgegaan deur 'n konferensie van die RvK met 92 NG predikante "uit alle deelen der kerk". Volgens die Raad moet die regering erken en wet en orde in staat, kerk en gesin eerbiedig word. Verset teen 'n wettige owerheid moet in die lig van Gods Woord en 'n Bybels-verligte gewete geregverdig word. Die huidige opstand kan nie net met geweld beantwoord word nie. Owerheid en volk moet die redes vir die opstand grondig ondersoek en regverdig hanteer. Teregstellings soos die doodstraf van Jopie Fourie moet gestaak word. Kerklike tug in sake met 'n politieke inhoud is verdag. Die RvK kies nie kant nie en begenadiging en gesprek as stappe tot versoening word voorgestel.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.4-2 20202020-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000500008af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Strauss,PJ
spellingShingle Strauss,PJ
Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?
author_facet Strauss,PJ
author_sort Strauss,PJ
title Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?
title_short Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?
title_full Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?
title_fullStr Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?
title_full_unstemmed Die NG Kerk en die Rebellie van 1914-1915: Was die Raad van Kerke kerklik versoenend?
title_sort die ng kerk en die rebellie van 1914-1915: was die raad van kerke kerklik versoenend?
description Die Rebellie van 1914 tot 1915 sou vir dekades 'n spoor van verdeeldheid onder Afrikaners laat. Hierdie stryd of botsing was hoofsaaklik tussen Afrikaners as regeringsoldate aan die een en rebelle aan die ander kant. Die Rebellie sou volg op die besluit van die Suid-Afrikaanse Regering, bestaande uit oorwegend Afrikaners, op 12 September 1914, naamlik om Duits-Suidwes-Afrika (Namibië) in te val en oor neem. Die agtergrond was die Eerste Wereldoorlog en die motief strategiese redes wat Brittanje in sy stryd teen Duitsland kon help. Die Unie van Suid-Afrika was sedert 1910 onafhanklik onder die Britse kroon. Afrikanerrebelle kon hierdie besluit nie aanvaar nie. Die aggressie teen Duits-Suidwes was offensief van aard en die meeste Afrikaners voorstanders van slegs 'n defensiewe oorlog. Die Rebellie was van korte duur: van 27 Oktober 1914 tot aan die begin van Februarie 1915. As 'n protes was die Rebellie 'n tragedie: dit was nie goed beplan of uitgevoer nie. Hierdie saak sou die agenda van die NG Kerk kruis. 'n Spesiale vergadering van die Federale Raad van NG Kerke (RvK) word vanaf 27 tot 29 Januarie 1915 in Bloemfontein byeengeroep om daaroor te besluit. Die vergadering van die Raad word voorafgegaan deur 'n konferensie van die RvK met 92 NG predikante "uit alle deelen der kerk". Volgens die Raad moet die regering erken en wet en orde in staat, kerk en gesin eerbiedig word. Verset teen 'n wettige owerheid moet in die lig van Gods Woord en 'n Bybels-verligte gewete geregverdig word. Die huidige opstand kan nie net met geweld beantwoord word nie. Owerheid en volk moet die redes vir die opstand grondig ondersoek en regverdig hanteer. Teregstellings soos die doodstraf van Jopie Fourie moet gestaak word. Kerklike tug in sake met 'n politieke inhoud is verdag. Die RvK kies nie kant nie en begenadiging en gesprek as stappe tot versoening word voorgestel.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000500008
work_keys_str_mv AT strausspj diengkerkendierebellievan19141915wasdieraadvankerkekerklikversoenend
_version_ 1756005152772325376